Deel

Land hou asem op vir strenger inperkings

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Skoolverlaters geniet dit gate uit op verlede jaar se Plett Rage op Plettenbergbaai.    Foto: Rapport/Kgosi Motsepe
Skoolverlaters geniet dit gate uit op verlede jaar se Plett Rage op Plettenbergbaai. Foto: Rapport/Kgosi Motsepe

Net ’n week nadat nuwe inperkings ingestel is, wag die land weer op die moontlikheid dat pres. Cyril Ramaphosa nuwe inperkings vir die feestydperk kan aankondig noudat die land amptelik ’n tweede vlaag van koronavirusinfeksies ondervind.

Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdag voorleggings aan die nasionale koronavirusbevelsraad gedoen nadat provinsiale regerings hul eie insette gelewer het oor hoe om die verspreiding van die virus te bekamp.

Mkhize het Woensdag op ’n nuuskonferensie nie veel uitgebrei oor die moontlikheid van strenger inperkings nie, maar het wel gesê provinsiale regerings meen groot byeenkomste en partytjies moet dringend beperk word omdat dit in superverspreidergebeurtenisse kan ontaard.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.14
+0.3%
Rand - Pond
23.81
-0.4%
Rand - Euro
20.46
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.39
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Platinum
922.80
-0.9%
Palladium
1,027.00
+1.1%
Goud
2,315.81
-0.5%
Silwer
27.09
-0.3%
Brent-ruolie
87.00
-0.3%
Top-40
68,051
+0.8%
Alle aandele
74,011
+0.6%
Hulpbronne 10
59,613
-2.2%
Industriële 25
102,806
+1.7%
Finansiële 15
15,897
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos