Deel

Minister kondig hulp vir bestaansboere aan

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Bestaansboere speel ’n groot rol om voedselsekerheid op huishoudelike vlak in groot dele van die land se verseker, sê Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Foto: Argief
Bestaansboere speel ’n groot rol om voedselsekerheid op huishoudelike vlak in groot dele van die land se verseker, sê Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Foto: Argief

In ’n poging om bestaansboere te help, het Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Maandag ’n plan aangekondig waarmee van dié boere tussen R1000 en R9 000 van haar departement sal ontvang.

Die stelsel maak plek vir 150 000 aansoeke, maar net 75 000 sal kwalifiseer.

Die hulp sal in die vorm van koopbewyse wees.

Didiza het die aankondiging oor die hulppakkette op ’n mediakonferensie in Pretoria gedoen.

Die plan is deel van die presidensiële werkskepping-stimulusprogram van R1 miljard wat vroeër deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is om meer as 75 000 bestaansboere te help om te herstel ná die Covid-19-pandemie.

Die doel met die stimulusprogram is om die ekonomie in sy geheel te laat herstel. Didiza het vroeër aangekondig die regering hoop om uiteindelik deur dié plan 317 000 nuwe werksgeleenthede te skep, die meeste deur belanghebbendes in die private sektor wat betrokke is in die vrugte-, wyn-, neut-, groente- en landbouverwerkingsbedryf.

Hoewel die hele landboustelsel negatief geraak is, is bestaansboere en mense wat vir huishoudelike gebruik produseer, die ergste getref, sê die minister.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.16
+0.3%
Rand - Pond
23.95
+0.0%
Rand - Euro
20.53
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.49
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
917.20
+0.6%
Palladium
1,009.00
+0.4%
Goud
2,322.34
+0.3%
Silwer
27.34
+0.7%
Brent-ruolie
88.02
-0.5%
Top-40
68,735
+0.2%
Alle aandele
74,655
+0.2%
Hulpbronne 10
61,869
+2.4%
Industriële 25
103,378
-0.6%
Finansiële 15
15,845
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos