Click here to view the latest Smart Shopper Deals

DANIE NIEHAUS

DANIE NIEHAUS

About

'n Heerlike aand van vermaak! Danie Niehaus sing van sy grootste treffers by die Meerhof Wynplaas in Riebeek Kasteel!
Deure open reeds om 18:00. Bestel 'n lekker wyntjie, en ietsie te ete, ontspan en geniet die vertoning!

Venue


DANIE NIEHAUS