Covid-19

COVID STATISTIEK

 

RAMPTOESTAND OPGEHEF

Na 817 dae sedert Covid-inperkings ingestel is, het die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, die laaste beperkende regulasies opgehef. Dit geld die verpligting om maskers binnenshuis te dra, die beperkings op die grootte van byeenkomste, en natuurlik ook grensbeheer.
Sien die Staatskoerant van 22 Junie 2022 vir die opheffing: PDF