Die AHi Wes Kaap se jaarlikse gala-aand en kongres gaan vanjaar op 5 en 6 September by die Riviera Hotel op Velddrif gehou word. Ons tema vir die jaar is ‘Weskus is lekker’. Bespreek jou kaartjies nou en geniet die gala-aand en prysuitdeling saam met ons op Donderdag, 5 September en wees deel van ons kongres op Vrydag, 6 September.