As AHi-lid kan jy die boek, Leierskap 101, deur Stephan Joubert en Johan Smith, teen ’n 15%-afslag aankoop. Die wêreld verander voortdurend en bestaande idees word deesdae amper daagliks op hul kop gekeer. Dit geld natuurlik ook vir hoe ’n mens leiers en leierskap oor die jare ervaar het. In Leierskap 101 bespreek die skrywers 101 aspekte van hoe leierskap vandag lyk. Hierdie unieke blik op leierskap bevestig dat leiers God se gestuurde dienaars is. Deur te kyk na sake soos integriteit, visie, leierskap in die kerk en gehoorsaamheid wys hulle dat leierskap nie ’n lyding hoef te wees nie, maar ’n heerlike en vervullende voorreg. Ontdek ’n heel nuwe waarheid oor leierskap en word die leier wat God bedoel het jy moet wees. Dis maklik om te bestel. Doen die volgende:
2. Sit in jou mandjie en “View cart”.
3. Gebruik "AHI" by "Apply coupon" en klik op "Apply coupon".
4. Jou afslag sal outomaties in berekening gebring word. Kies jou afsleweringsmetode. Klik op "Proceed to checkout".