|
In hierdie nuusbrief kan jy vir oulaas uitvind hoe om in te skryf vir die jaarlikse MyAHi-AJV-toekennings. Inskrywings sluit hierdie Maandag, so ons moedig jou aan om jou inskrywings so gou as moontlik te voltooi.
Sakekamers het ook tot Maandag toe tyd om in te skryf vir ons jaarlikse Sakekamer van die Jaar en Opkomende Sakekamer van die Jaar-toekennings. Al hierdie pryse sal tydens ons galageleenteid in November uitgeloof word.
Ons deel ook nuus vanuit sekere van ons sakekamers in hierdie week se nuusbrief met u!
| |
|
Daar is slegs ‘n paar dae oor om in te skryf vir die 2023 MyAHi AJV-toekennings!
Die wenners van hierdie pryse sal tydens die AHi se glansryke galageleentheid op Woensdag, 8 November 2023 bekendgemaak sal word. Maak egter gou, want inskrywings sluit Maandag, 16 Oktober!
Wat kan die wenners verwag om te ontvang? Hulle sal voordeel trek uit media-blootstelling asook bemarkingsgeleenthede.
Van die kategorieë waarvoor u kan inskryf sluit in: MyAHi Kleinsakebesigheid van die Jaar MyAHi Beginner-besigheid van die Jaar MyAHi Gasvryheidsbesigheid van die Jaar MyAHi Kleinboer van die Jaar
Klik hier om die aanlyninskrywingsvorm te voltooi.
| |
Ons doen ‘n beroep op alle sakekamers om hulle inskrywings in te stuur, aangesien inskrywings binnekort gesluit sal word.
Inskrywings geskied oor twee kategorieë, naamlik die Sakekamer van die Jaar Trofee en die Opkomende Sakekamer van die Jaar Trofee.
Die inskrywingsproses is aanlyn voltooibaar, en neem net ‘n paar minute. U is egter welkom om ons te kontak as u verkies om ‘n inskrywingsvorm met die hand te voltooi.
U inskrywings moet ons teen nie later as Maandag, 16 Oktober 2023 bereik nie.
Vir meer inligting, en om in te skryf, kan u hier klik.
| |
JSE, which operates Africa’s biggest stock and bond exchanges, has made its play to corner the continent’s nascent carbon market.
The Johannesburg-based company has started a market for carbon credits and renewable-energy certificates with Xpansiv, which provides infrastructure to trade what it terms environmental commodities, it said on Thursday.
“We are putting the plumbing in place” to trade these securities, Valdene Reddy, the JSE’s director of capital markets, said in an interview. “We are looking to position this as a solution across the continent.”
While South Africa is not the continent’s biggest producer of carbon credits, it is the region’s largest emitter of greenhouse gases. With the country rolling out a carbon tax, the market for offsets is set to surge. The nation is also Africa’s biggest producer of solar and wind power, boosting its potential to have projects issue renewable-energy certificates.
Click here to find out more.
| |
Die Oudtshoorn Sakekamer maak gereed om einde hierdie maand weer ‘n netwerkaand aan te bied. Die geleentheid vind op 26 Oktober plaas en is die ideale geleentheid vir lede en nie-lede om ander sakelui in die gemeenskap te ontmoet.
Kaartjies vir die netwerkaand is nou beskikbaar. Kontak vir Helen by: 044 272 6637 of per e-pos aan business@odnchamber.co.za.
| |
The George Business Chamber invites all members and non-members to attend the relaunch of the updated restaurant and public space at the Protea Hotel by Marriott® King George. This event will also serve as a networking opportunity for the business community.
Booking is essential! To secure your spot, send an email to info@georgechamber.co.za.
| |
|
|
|
|